Google Drive

Google Drive

Gratis aanlyn berging deur Google

Program Besonderhede


2.19.052.02.45
Android Varies with device
Everyone
1,000,000,000+
Get Google Drive for Free on Google Play
4.4 (88.0%) 3,520,407 Stemme

App Beskrywing


Google Drive is 'n veilige plek vir al jou lêers en plaas hulle binne bereik van enige slimfoon, tablet of rekenaar. Lêers in Drive – soos jou video's, foto's en dokumente – word veilig gerugsteun, wat beteken dat jy hulle nie kan verloor nie. As hulle eers daar is, kan jy ander mense nooi om enige van jou lêers of vouers te bekyk, te redigeer of opmerkings daaroor te maak.

Met Drive kan jy:

- Jou lêers veilig berg en van enige plek af daarby ingaan.
- Lêers volgens naam en inhoud soek.
- Lêers en vouers maklik met ander mense deel.
- Jou inhoud vinnig bekyk.
- Toegangsvlakke stel vir wie kan bekyk, opmerkings maak of redigeer.
- Vinnig toegang tot onlangse lêers verkry.
- Lêerbesonderhede en -aktiwiteit sien.
- Vanlyn besigtiging van lêers aktiveer.
- Jou toestelkamera gebruik om papierdokumente te skandeer.
- Toegang tot foto's en video's in Google Foto's verkry.

Kom meer te wete oor Google Apps se opdateringsbeleid: http://support.google.com/a/answer/6288871

Changelog / Wat Is Nuut


* Performance improvements and bug fixes

Jy Kan Ook Van Hierdie Programme Hou